Adrienne Shelly
Voorkoms
Adrienne Shelly | |
Geboortenaam | Adrienne Levine[1] |
---|---|
Geboorte | 24 Junie 1966 |
Sterfte | 1 November 2006 (op 40) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | Sophie Ostroy (b. 2003)[2] |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster en regisseuse |
Aktiewe jare | 1989–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adrienne Shelly (24 Junie 1966 – 1 November 2006) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trust (1990), Sudden Manhattan (1996), I'll Take You There (1999), en Waitress (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: The Unbelievable Truth
- 1990: Trust
- 1992: Hold Me Thrill Me Kiss Me
- 1993: Hexed
- 1994: Sleeping with Strangers
- 1996: Sudden Manhattan
- 1997: Grind
- 1998: Wrestling with Alligators
- 1999: I'll Take You There
- 2001: Revolution #9
- 2007: Waitress
- 2009: Serious Moonlight
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Downtown Film Fest
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: The Vibrator
- 2010: Years Later: The Unbelievable Truth and its Consequences
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Snyder, Steven; with contribution from Rocco Parascandol (3 November 2006). "Remembering Talents of a Local Star". Newsday (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Januarie 2020. Besoek op 5 November 2006.
- ↑ Wood, Gaby (15 Julie 2007). "The unbelievable truth". The Guardian.